Johannes 19:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Nikodémus, wat die eerste maal in die nag na Jesus gegaan het, het ook gekom met ’n mengsel van mirre en alewee van omtrent honderd pond gewig.

Johannes 19

Johannes 19:37-42