Johannes 19:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hierop het Pilatus probeer om Hom los te laat, maar die Jode het geskreeu en gesê: As u Hom loslaat, is u nie die keiser se vriend nie. Elkeen wat homself koning maak, kom in verset teen die keiser.

Johannes 19

Johannes 19:5-14