Johannes 19:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord: U sou geen mag teen My hê as dit u nie van bo gegee was nie. Daarom het hy wat My aan u oorlewer, groter sonde.

Johannes 19

Johannes 19:8-13