Johannes 18:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pilatus sê vir Hom: Wat is waarheid? En toe hy dit gesê het, gaan hy weer uit na die Jode en sê vir hulle: Ek vind geen skuld in Hom nie.

Johannes 18

Johannes 18:32-40