Johannes 18:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Pilatus sê toe vir Hom: Is U dan tog ’n koning? Jesus antwoord: U sê dat Ek ’n koning is. Hiervoor is Ek gebore en hiervoor het Ek in die wêreld gekom, om vir die waarheid te getuig. Elkeen wat uit die waarheid is, luister na my stem.

Johannes 18

Johannes 18:28-40