Johannes 18:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Petrus het buitekant by die deur bly staan. En die ander dissipel wat bekend was met die hoëpriester, het uitgegaan en met die deurwagster gepraat en Petrus ingebring.

Johannes 18

Johannes 18:10-20