Johannes 18:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Simon Petrus en ’n ander dissipel het Jesus gevolg; en daardie dissipel was met die hoëpriester bekend en het saam met Jesus ingegaan in die binneplaas van die hoëpriester se paleis.

Johannes 18

Johannes 18:10-23