Johannes 16:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle het dan ook nou droefheid, maar Ek sal julle weer sien en julle hart sal bly word, en niemand neem julle blydskap van julle weg nie.

Johannes 16

Johannes 16:20-28