Johannes 16:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Vrou het droefheid wanneer sy baar, omdat haar uur gekom het; maar wanneer die kindjie gebore is, dink sy nie meer aan haar benoudheid nie, om die blydskap dat ’n mens in die wêreld gebore is.

Johannes 16

Johannes 16:13-30