Johannes 15:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Onthou die woord wat Ek vir julle gesê het: ’n Dienskneg is nie groter as sy heer nie. As hulle My vervolg het, sal hulle jul ook vervolg. As hulle my woord bewaar het, sal hulle jul woord ook bewaar.

Johannes 15

Johannes 15:14-25