Johannes 15:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle van die wêreld was, sou die wêreld sy eiendom liefhê. Maar omdat julle nie van die wêreld is nie, maar Ek julle uit die wêreld uitverkies het, daarom haat die wêreld julle.

Johannes 15

Johannes 15:14-24