Johannes 13:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hom: Sal jy jou lewe vir My gee? Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, die haan sal sekerlik nie kraai voordat jy My drie maal verloën het nie.

Johannes 13

Johannes 13:31-38