Johannes 12:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Jesus het ses dae voor die pasga na Betánië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het.

2. Hulle het toe vir Hom daar ’n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was.

Johannes 12