Johannes 11:57 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die owerpriesters en die Fariseërs het ook ’n bevel gegee dat as iemand wis waar Hy was, hy dit moes bekend maak, sodat hulle Hom gevange kon neem.

Johannes 11

Johannes 11:48-57