Johannes 1:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: Op wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop.

Johannes 1

Johannes 1:23-39