Johannes 1:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Johannes het getuig en gesê: Ek het die Gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly.

Johannes 1

Johannes 1:31-40