Joël 2:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here verhef sy stem voor sy leërmag uit; want geweldig groot is sy leër, ja, magtig die uitvoerder van sy woord. Want die dag van die Here is groot en uitermate vreeslik, en wie kan dit verdra?

Joël 2

Joël 2:5-20