Joël 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voor hulle bewe die aarde, sidder die hemel; die son en die maan word swart, en die sterre trek hulle glans in.

Joël 2

Joël 2:2-15