Joël 1:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die wingerdstok het verdor, en die vyeboom het verwelk; die granaat, ook die palm en die appelboom, al die bome van die land het verdor; want beskaamd is die vreugde, weg van die mensekinders af.

Joël 1

Joël 1:9-13