Joël 1:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die landbouers staan beskaamd, die wynboere weeklaag oor die koring en oor die gars, omdat die oes op die land verlore is.

Joël 1

Joël 1:1-20