Job 30:29-31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. Ek het ’n broer geword vir die jakkalse en ’n vriend vir die volstruise.

30. My vel het swart geword en val van my af, en my gebeente gloei van hitte.

31. So het dan my siter ’n rouklag geword en my fluit ’n stem van die wat ween.

Job 30