Job 29:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het ek die weg na hulle toe gekies, dan sit ek as voorman en woon soos ’n koning onder die skare, soos een wat treuriges vertroos.

Job 29

Job 29:17-25