Job 30:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN nóú lag hulle wat jonger is as ek, my uit — mense wie se vaders ek te min geag het om by my herdershonde te sit.

Job 30

Job 30:1-4