Jesaja 8:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel — moet ’n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word?

Jesaja 8

Jesaja 8:9-21