Jesaja 8:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het — tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die berg Sion woon.

Jesaja 8

Jesaja 8:15-20