Jesaja 66:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie ’n bees as offer slag, is soos hy wat ’n man doodslaan; wie ’n lam offer, soos hy wat ’n hond se nek breek; wie ’n spysoffer bring — dit is varkbloed; wie wierook as gedenkoffer bring, is soos hy wat ’n afgod prys. Soos húlle hul eie weë verkies het en hulle siel ’n behae het in hul verfoeisels,

Jesaja 66

Jesaja 66:1-4