Jesaja 66:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want my hand het al hierdie dinge gemaak, en so het dit alles ontstaan, spreek die Here. Maar op hierdie een sal Ek let: op hom wat arm is en verslae van gees, en wat bewe vir my woord.

Jesaja 66

Jesaja 66:1-8