Jesaja 62:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle wat dit insamel, sal dit eet en die Here prys; en hulle wat dit oes, sal dit drink in my heilige voorhowe.

Jesaja 62

Jesaja 62:7-11