Jesaja 62:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan in, gaan in deur die poorte, berei die weg van die volk! Vul op, vul op die grootpad, gooi die klippe weg, steek ’n banier op oor die volke!

Jesaja 62

Jesaja 62:5-12