Jesaja 61:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In plaas van julle skande ontvang julle ’n dubbele deel; en in plaas van die smaad sal hulle jubel oor hul deel. Daarom sal hulle in hul land ’n dubbele deel in besit neem, ewige vreugde geniet.

Jesaja 61

Jesaja 61:6-9