Jesaja 61:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar júlle sal priesters van die Here genoem word; aan julle sal gesê word: Dienaars van onse God! Julle sal die rykdom van die nasies eet en op hulle heerlikheid julle beroem.

Jesaja 61

Jesaja 61:1-11