Jesaja 60:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jou volk sal almal regverdiges wees, vir ewig sal hulle die land besit — as lote deur My geplant, ’n werk van my hande, tot my verheerliking.

Jesaja 60

Jesaja 60:20-22