Jesaja 60:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En jy sal die melk van nasies suig en die bors van konings suig en sal weet dat Ek, die Here, jou Heiland is, en jou Losser die Magtige van Jakob.

Jesaja 60

Jesaja 60:6-22