Jesaja 60:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In plaas dat jy verlate en gehaat is sonder dat iemand daar deurtrek, sal Ek jou maak tot ’n ewige heerlikheid, ’n vreugde van geslag tot geslag.

Jesaja 60

Jesaja 60:13-21