Jesaja 56:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

hulle sal Ek bring na my heilige berg, en Ek sal hulle vreugde laat smaak in my huis van gebed; hulle brandoffers en hulle slagoffers sal welgevallig wees op my altaar; want my huis sal ’n huis van gebed genoem word vir al die volke.

Jesaja 56

Jesaja 56:1-9