Jesaja 56:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die uitlanders wat hulle by die Here aangesluit het, om Hom te dien en om die Naam van die Here lief te hê deur sy knegte te wees — elkeen wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en hulle wat vashou aan my verbond,

Jesaja 56

Jesaja 56:2-10