Jesaja 51:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

LUISTER na My, julle wat die geregtigheid najaag, wat die Here soek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die holte van die put waaruit julle gegrawe is.

Jesaja 51

Jesaja 51:1-3