Jesaja 45:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

WEE hom wat met sy Formeerder twis — ’n potskerf by erdepotskerwe! Sal dan die klei sê aan die wat dit vorm: Wat maak jy? Of jou werk sê: Hy het geen hande nie!

Jesaja 45

Jesaja 45:4-14