Jesaja 44:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

SO sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is die Here wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die aarde uitsprei — wie was met My? —

Jesaja 44

Jesaja 44:19-28