Jesaja 44:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jubel, o hemele, want die Here het dit gedoen. Juig, dieptes van die aarde! Breek uit in gejubel, o berge, bosse en al die bome daarin! Want die Here het Jakob verlos, en Hy sal Homself verheerlik aan Israel.

Jesaja 44

Jesaja 44:20-28