Jesaja 28:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gedra julle dan nou nie soos spotters, dat julle bande nie vaster word nie; want ek het van die Here Here van die leërskare gehoor ’n verdelging wat vas besluit is, oor die hele aarde.

Jesaja 28

Jesaja 28:21-29