Jesaja 28:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here sal Hom gereed maak soos by die berg Pérasim; Hy sal aanstorm soos in die dal by Gíbeon om sy werk te doen — vreemd is sy werk! En om sy daad te verrig — ongehoord is sy daad!

Jesaja 28

Jesaja 28:14-29