Jesaja 25:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal in dié dag sê: Kyk, dit is onse God op wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die Here op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor sy hulp.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12