Jesaja 25:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die hand van die Here sal rus op hierdie berg; maar Moab sal vertrap word op sy plek soos strooi vertrap word in die water van ’n miskuil.

Jesaja 25

Jesaja 25:4-12