Jesaja 25:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want U het van ’n stad ’n hoop klippe gemaak, van ’n versterkte vesting ’n puinhoop; ’n paleis van vreemdes, dat dit geen stad meer is nie; vir ewig sal dit nie herbou word nie.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-6