Jesaja 19:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In dié dag sal daar vyf stede in Egipteland wees wat die taal van Kanaän spreek en by die Here van die leërskare sweer; een sal genoem word: Stad van verwoesting.

Jesaja 19

Jesaja 19:10-25