Jesaja 19:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die land Juda sal vir die Egiptenaars ’n skrik wees: as iemand daarvan melding maak by hulle, bewe hulle vanweë die besluit van die Here van die leërskare wat Hy teen hulle geneem het.

Jesaja 19

Jesaja 19:10-25