Jesaja 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ’n na-oes sal daarin oorbly soos by die afslaan van die olywe: twee, drie vruggies bo in die top; vier, vyf in die takke van die vrugteboom, spreek die Here, die God van Israel.

Jesaja 17

Jesaja 17:1-14