Jesaja 17:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit sal wees soos wanneer die maaier die ongesnyde graan bymekaarvat en sy arm die are afmaai; ja, dit sal wees soos wanneer iemand are optel in die dal Refáim.

Jesaja 17

Jesaja 17:4-8