Jesaja 17:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nasies maak gedruis soos die gedruis van baie waters; maar Hy dreig hulle, en hulle vlug ver weg en word gejaag soos kaf van die berge voor die wind en soos strooi voor die stormwind.

Jesaja 17

Jesaja 17:7-14